)

Nico Malan Tennistoernooi – Hoërskool Framesby

Nico Malan Tennistoernooi. Vier tennisseuns en -meisies van Hoërskool Framesby, het die afgelope naweek aan die Nico Malan tennistoernooi deelgeneem.

  • In die eerste rondte het Framesby teen Harvest 40-20 gewen.
  • In die tweede rondte wen Framesby teen Kirkwood 50-10.
  • In die laaste rondte was dit naelbyt wedstryde teen Nico Malan en speel die twee spanne gelykop 30 elk.

Daar is ‘n toekenning vir nr 1-4 speler wat al hulle wedstryde gewen het. Framesby se seuns het ook hierdie toekenning ontvang.

Vir die dubbelspaar wat onoorwonne was, was daar ook ‘n prys en daar wen Framesby nr 1 paar Chrisstian en Kaley sowel as hul nr 2 paar Eben en Silke.

Op die ou end is daar drie afdelings wat gewen kon word. Beste enkels seuns, beste enkels meisies en algehele wenners met punte.

Hoërskool Framesby se seuns wen die seuns afdeling.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal