Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala. Die Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala word jaarliks in Worcester aangebied. Hugenote Hoërskool het ‘n indrukwekkende algehele tweede plek by hierdie spogbyeenkoms behaal.
Verskeie swemmers het eerste plekke in hul onderskeie items verower:
- SW Liebenberg
- Neil-Willem Büchner
- Lisa Bester
- Shani Olivier
- Mischa Grobler
- Anique Myburgh
- Jozef de Beer
- Mia Burger
- Carné Bester
Die o.16-dogters-, o.19-dogters- en o.19-seuns-aflosspanne het uitmuntende vertonings gelewer. Hulle het skoonskip gemaak in beide die vryslag- en wisselslag-aflosse.
Hierdie uitslae getuig van uitsonderlike talent en toewyding van Hugenote Hoërskool se leerders.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.hugenoteskool.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








