Tweekamp SA Kampioenskap – Hugenote HoĆ«rskool
Tweekamp SA Kampioenskap. Hugenote HoĆ«rskool, Wellington, se tweekamp-atlete het die naweek aan die Tweekamp SA Kampioenskap in Oudtshoorn deelgeem en baie goed presteer. Dogters o.17 Dogters o.19 Seuns o.19 Lees…
Wilhelm Frƶhlich Seshoekige Gala – Hugenote HoĆ«rskool
Wilhelm Frƶhlich Seshoekige Gala. Die Wilhelm Frƶhlich Seshoekige Gala word jaarliks in Worcester aangebied. Hugenote HoĆ«rskool het ‘n indrukwekkende algehele tweede plek by hierdie spogbyeenkoms behaal. Verskeie swemmers het eerste…
Paarl Gimnasium Tweekamp – HoĆ«rskool Hugenote
Paarl Gimnasium Tweekamp. HoĆ«rskool Hugenote, Wellington, se tweekamp-atlete het die afgelope naweek by Paarl Gimnasium deelgeneem. Hierdie was die laaste byeenkoms voor die Interprovinsiale byeenkoms wat op 1 Februarie in…
Boland Tweekampspanne – Hugenote HoĆ«rskool
Boland Tweekampspanne. Nege atlete van Hugenote HoĆ«rskool, Wellington, is verkies tot die onderskeie Boland Tweekampspanne. Hierdie spanne gaan 1 Februarie 2025 aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelneem. Boland Tweekampspanne…












