Boland Tweekampspanne. Nege atlete van Hugenote Hoërskool, Wellington, is verkies tot die onderskeie Boland Tweekampspanne. Hierdie spanne gaan 1 Februarie 2025 aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelneem.
Boland Tweekampspanne o.19A:
- Neil-Willem Büchner
- Jozef de Beer
- Mischa Grobler
- Jacy Brand
Boland Tweekampspanne o.17 (A, B en Ontwikkeling):
- Neil-Willem Büchner
- Jozef de Beer
- Mischa Grobler
- Jacy Brand (A)
- Anne Pienaar (B)
- Marike Duvanage (B)
- Rosie Büchner (O)
Boland Tweekampspanne o.15B:
- Mia Burger

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.hugenoteskool.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








