Paarl Gimnasium Tweekamp – Hoërskool Hugenote
Paarl Gimnasium Tweekamp. Hoërskool Hugenote, Wellington, se tweekamp-atlete het die afgelope naweek by Paarl Gimnasium deelgeneem. Hierdie was die laaste byeenkoms voor die Interprovinsiale byeenkoms wat op 1 Februarie in…
Boland Tweekampspanne – Hugenote Hoërskool
Boland Tweekampspanne. Nege atlete van Hugenote Hoërskool, Wellington, is verkies tot die onderskeie Boland Tweekampspanne. Hierdie spanne gaan 1 Februarie 2025 aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelneem. Boland Tweekampspanne…










