)
Tweekamp SA Kampioenskap – Hugenote Hoërskool

Tweekamp SA Kampioenskap. Hugenote Hoërskool, Wellington, se tweekamp-atlete het die naweek aan die Tweekamp SA Kampioenskap in Oudtshoorn deelgeem en baie goed presteer. Dogters o.17 Dogters o.19 Seuns o.19 Lees…

Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala – Hugenote Hoërskool

Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala. Die Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala word jaarliks in Worcester aangebied. Hugenote Hoërskool het ‘n indrukwekkende algehele tweede plek by hierdie spogbyeenkoms behaal. Verskeie swemmers het eerste…

Paarl Gimnasium Tweekamp – Hoërskool Hugenote

Paarl Gimnasium Tweekamp. Hoërskool Hugenote, Wellington, se tweekamp-atlete het die afgelope naweek by Paarl Gimnasium deelgeneem. Hierdie was die laaste byeenkoms voor die Interprovinsiale byeenkoms wat op 1 Februarie in…

Boland Tweekampspanne – Hugenote Hoërskool

Boland Tweekampspanne. Nege atlete van Hugenote Hoërskool, Wellington, is verkies tot die onderskeie Boland Tweekampspanne. Hierdie spanne gaan 1 Februarie 2025 aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelneem. Boland Tweekampspanne…