Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala – Hugenote Hoërskool
Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala. Die Wilhelm Fröhlich Seshoekige Gala word jaarliks in Worcester aangebied. Hugenote Hoërskool het ‘n indrukwekkende algehele tweede plek by hierdie spogbyeenkoms behaal. Verskeie swemmers het eerste…
Matriekuitslae 2025 – Hugenote Hoërskool
Matriekuitslae 2025. Hugenote Hoërskool, Wellington vier vanjaar hul 100% slaagsyfer en ander prestasies. Die skool is ook baie trots op Elena Duvenage, die skool se Dux-leerder. Elena slaag met 7…
Boland Tweekampspanne – Hugenote Hoërskool
Boland Tweekampspanne. Nege atlete van Hugenote Hoërskool, Wellington, is verkies tot die onderskeie Boland Tweekampspanne. Hierdie spanne gaan 1 Februarie 2025 aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelneem. Boland Tweekampspanne…
Hugenote Hoërskool World Choir Games
Hugenote Hoërskool in Wellington behaal die volgende by die World Choir Games se ope-afdeling:











