Skole krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Witteberg
Skole krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het Saterdag ‘n skole krieket wedstryd teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem gespeel. JF het die wedstryd met 79 lopies gewen. Dit wasvir…









