Caspian Tigers by FPL – Hoërskool Jim Fouché skitter
Caspian Tigers by FPL. Hoërskool Jim Fouché se krieketseuns het vanjaar die Caspian Tigers in die Free State Premier League (FPL) verteenwoordig – en wat ‘n seisoen was dit! Die…
Bloemfontein Superliga Krieket – Hoërskool Jim Fouché
Bloemfontein Superliga Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het teen Hoërskool Fichardtpark gespeel in die Bloemfontein Superliga Krieket semi-finaal. JF het met 25 lopies geseëvier en dring dus deur…
T20 Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Sentraal
T20 Krieket. Hoërskool Jim Foushé se eerste krieketspan het in ‘n T20 krieket wedstryd met 73 lopies teen Hoërskool Sentraal gewen. JF het 180/6 aangeteken en beperk Sentraal tot 107/5.…
Skole krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Witteberg
Skole krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het Saterdag ‘n skole krieket wedstryd teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem gespeel. JF het die wedstryd met 79 lopies gewen. Dit wasvir…
KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Jim Fouché
KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het gister, 6 Januarie, die Kovsie Smash kriekettoernooi afgeskop met ‘n oorwinning van 6 paaltjies oor Hoërskool Upington. Niel Wilken het…













