T20 Krieket. Hoërskool Jim Foushé se eerste krieketspan het in ‘n T20 krieket wedstryd met 73 lopies teen Hoërskool Sentraal gewen.
JF het 180/6 aangeteken en beperk Sentraal tot 107/5.
Beste kolwers – JF:
- Niel Wilken 56
- Cobus Wilken 50
- Benco Olivier 40
JF se beste boulers:
- Ruan Kleyn 2 paaltjies vir 18 lopies
- Cobus Wilken 1 paaltjie vir 5 lopies
- Adrian de Necker 1 paaltjie vir 11 lopies
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









