T20 Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Sentraal
T20 Krieket. Hoërskool Jim Foushé se eerste krieketspan het in ‘n T20 krieket wedstryd met 73 lopies teen Hoërskool Sentraal gewen. JF het 180/6 aangeteken en beperk Sentraal tot 107/5.…
T20 Krieket – Hoërskool Witteberg vs BVHS
T20 Krieket. Hoërskool Witteberg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool het mekaar ontmoet vir ‘n vriendskaplike T20 Krieket wedstryd. BVHS het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. eerste. Witteberg…
T20 Krieket – Hoërskool Swartland
T20 Krieket. Hoërskool Swartland se O/15A krieketspan teen RPC (gemengde span van Paarl) te staan gekom in ‘n T20 Krieket wedstryd. Swartland wen die loot en doen eerste veldwerk. RPC…
T20 Krieket – Paul Roos Gimnasium stof kolwe af
ulT20 Krieket. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste krieketspan het vroeg in Januarie 2024 reeds hul kolwe afgestof ter voorbereiding van ‘n besige seisoen. Die doel van die wedstryde tydens…
Hoërskool Upington Krieket sluit T20 seisoen op ‘n hoogte punt af.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Voor: Henco Kotze, Lemley Mulder, Ra Meintjies, Nakkie Duvenhage, Ian Erasmus Agter: Giovanni Lategan, Hurter Kirstein, Bobby Duvenhage, Benré Engelbrecht,…
Uppies krieket deur na T20 uitspele in Kimberley
Hoërskool Upington het Vrydag, 4 November 2016, teen Hoërskool Duineveld in die finaal van die










