)

T20 Krieket – Paul Roos Gimnasium stof kolwe af

ulT20 Krieket. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste krieketspan het vroeg in Januarie 2024 reeds hul kolwe afgestof ter voorbereiding van ‘n besige seisoen. Die doel van die wedstryde tydens feesweek is om met kolflyste en boulers te eksperimenteer. Na afloop van die toernooi het die span drie van sy vier wedstryde gewen en ‘n vriendskaplike T20-wedstryd teen Garsfontein verloor.

Hiermee die afgelope twee weke se resultate: 

Die o.19A-krieketspan vs Hoërskool Marais Viljoen.

  • PRG kolf eerste en behaal 198 vir 8.
  • Cornel Swart teken 66 lopies aan.
  • Hoërskool Marais Viljoen word uitgeboul vir 154.
  • Neil Barnard: 3 vir 25.
  • Luca Plekker: 3 vir 33.
  • PRG wen met 44 lopies.

PRG 15A vs Marais Viljoen 15A

  • Marais Viljoen: 90/10
  • Pieter Luttig 4 for 15
  • Deon Slabber 4 for 17
  • PRG: 93/3
  • Pieter Luttig 20
  • PRG won by 7 wickets.

PRG 15A vs Westville 15A

  • PRG: 197/10
  • Nathan vd Berg: 77
  • Westville: 122/10
  • Dion Slabber 3 for 27
  • PRG won by 76 runs.

19A speel teen Westville

  • Westville kolf eerste en word uitgeboul vir 174 lopies.
  • Callum Appollis 3 vir 24
  • PRG 177 vir 5
  • Liam Basson 39 NUN
  • Cornel Swart 38
  • PRG wen met 5 paaltjies

PRG 15A vs Hans Moore 15A

  • PRG: 184/10
  • Ruben van Rensberg 42
  • Hans Moore:
  • HJ Kriek 3 for 15
  • PRG won by 60 runs

Paul Roos 19A teen Hans Moore 19A

  • Hans Moore 112/10
  •  
  • Dian Winkel 4 vir 15
  • Keauno Williams 3 vir 15
  • PRG 116 vir 2
  • Liam Basson 57 NUN
  • Luca Plekker 37
  • PRG wen met 8 paaltjies.

PRG 15A vs Garsfontein 15A T20

  • Garsfontein: 94/8 in 20
  • Pieter Luttig 4 for 24
  • Noah Appollis 2 for 18
  • PRG: 96/2
  • Nathan vd Berg 49 not out
  • PRG won by 8 wickets. 

PRG 19A teen Garsfontein se 19A T20

  • Garsfontein kolf eerste en maak 157 vir 6
  • Dylan van Schalkwyk 2 vir 25
  • PRG word uitgeboul vir 107
  • Luca Plekker 26
  • PRG verloor met 50 lopies.
Paul Roos 1ste krieketspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za    

https://paulroos.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal