T20 Krieket. Hoërskool Swartland se O/15A krieketspan teen RPC (gemengde span van Paarl) te staan gekom in ‘n T20 Krieket wedstryd.
Swartland wen die loot en doen eerste veldwerk. RPC word uitgeboul vir 68 lopies. In ‘n baie spanningsvolle kolfbeurt, behaal Swartland die wentelling in die laaste boulbeurt met slegs 1 paaltjie oor.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf