SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe. Carli Bouwer, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gister, Donderdag 6 Februarie, aan die SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe deelgeneem het.
Carli het skitterend gery en is gekroon as die Junior Vroue Individuele Tydtoets (ITT) SA-kampioen vir 2025!

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








