)

You are sponsoring
SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe - Hoërskool Fichardtpark

SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe - Hoërskool Fichardtpark

SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe. Carli Bouwer, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gister, Donderdag 6 Februarie, aan die SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe deelgeneem het. Carli het skitterend gery en is gekroon…