Protea-kleure vir Duathlon – HoĆ«rskool Fichardtpark vier sukses
Protea-kleure vir Duathlon. Baie geluk aan Carli Bouwer wat die eer gehad het om haar Protea-kleure vir Duathlon te ontvang! Die Fichies-familie is ongelooflik trots op haar en vier hierdie…
Fichie Leerderraad 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Fichie Leerderraad 2026. HoĆ«rskool Fichardtpark kondig met trots die verkiesing van die Fichie Leerderraad 2026 aan ā ‘n groep merkwaardige jong dames en manne wat gekies is om die skoolgemeenskap…
WĆŖreld-Multisportkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
WĆŖreld-Multisportkampioenskappe. Skitterende wĆŖreldklas-prestasie deur Fichie-leerder! Baie geluk aan Carli Bouwer, ān uitmuntende leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark. Sy het Suid-Afrika trots gemaak by die onlangse WĆŖreld-Multisportkampioenskappe in Pontevedra, Spanje. Carli het…
SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe. Carli Bouwer, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gister, Donderdag 6 Februarie, aan die SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe deelgeneem het. Carli het skitterend gery en is gekroon…
Kelrn MTB Classic – HoĆ«rskool Fichardtpark leerder presteer
Kelrn MTB Classic. Carli Bouwer, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het 28 Oktober aan die Kelrn MTB classic in Barkley-West deelgeneem. Sy het eerste geĆ«indig in haar ouderdomsgroep en…
Bielie Mielie MTB fietswedren – Carli Bouwer presteer
Bielie Mielie MTB fietswedren. Carli Bouwer, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark het Saterdag, 25 Februarie aan die Bielie Mielie MTB fietswedren in Reitz deelgeneem. Sy verwerf ‘n 2de plek in die…












