Protea-kleure vir Duathlon. Baie geluk aan Carli Bouwer wat die eer gehad het om haar Protea-kleure vir Duathlon te ontvang! Die Fichies-familie is ongelooflik trots op haar en vier hierdie merkwaardige prestasie met opgewondenheid en bewondering. Mag haar toewyding en deursettingsvermoë ’n inspirasie wees vir elke jong atleet!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








