Sport en Kultuur Prysuitdeling. Tydens die Sport en Kultuur Prysuitdeling van Hoërskool Hans Moore, Benoni. het sewe van hul leerders Spesiale Toekennings ontvang.
- Senior dogter van die jaar – Amity Sanday
- Senior seun van die jaar – Edwin Brummer
- Junior seun van die jaar – Andries Smit
- Junior dogter van die jaar = Tiaana de Vasconcelos
- Kultuurleerder vab die jaar – Tiaana de Vasconcelos
- Rotariërbeker vir diens – Jandré Breytenbach
- Sportvrou van die jaar – Bronwyn Nel
- Sportman van die jaar – Warren Minnaar

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Become a Sponsor








