OP-Binnenshuise Netbalspan. Veertien netbalspelers van Hoërskool Pearson, Gqeberha, is in die OP-Binnenshuise Netbalspan opgeneem. Hulle gaan die provinsie by die Interprovinsiale-toernooi in Kaapstad verteenwoordig.
O.14 Span:
- Kaelynn Basson
- Brinley Bursey
- Cayley Hollings
- Katelyn Westraadt
- Sharne van der Westhuizen
- Nie-reisende reserwe : Olivia Anderson
O/16 Span:
- Helene le Roux
- Abbigail Vorster
- Tanielle Brown
- Leala Crockett
- Zara Hendricks
- Taitum Mathura
- Celiné Le Roux
- Nie-reisende reserwe: Kalkidan Gibsow
Mev. Arlene van der Westhuizen, die hoof van Hoërskool Pearson netbalakademie, is as een van die Oos-Kaap se netbalafrigters vir hierdie gesogte toernooi aangestel.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://pearsonhighschool.com/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








