)
Afriforum Dink of Sink – Hoërskool Pearson

Afriforum Dink of Sink – Hoërskool Pearson se debatleerders het ‘n besige middag agter die rug. Hulle het aan die uitdunrondtes van die Afriforum Dink of Sink debatskompetisie deelgeneem. Pearson…

OP-Binnenshuise Netbalspan – Hoërskool Pearson

OP-Binnenshuise Netbalspan. Veertien netbalspelers van Hoërskool Pearson, Gqeberha, is in die OP-Binnenshuise Netbalspan opgeneem. Hulle gaan die provinsie by die Interprovinsiale-toernooi in Kaapstad verteenwoordig. O.14 Span: O/16 Span: Mev. Arlene…

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi – Oranje 1ste gekeur

Fairtree Super 12 Hokkietoernooi. Die 12 deelnemende spanne aan die 2023 Fairtree Super 12-hokkietoernooi is gefinaliseer. Die twaalf skole is: Fairtree Super 12 Hockey Tournament The 12 participating teams in…