)
Krieketheld – Hoërskool Fichardtpark

Krieketheld – Hoërskool Fichardtpark se eerste krieketspan het gister teen Hoërskool Diamantveld gespeel. Fichies het ’n ware krieketfees beleef. Jaden Geldenhuys was die krieketheld van die dag toe hy sy…

NCASA Swembyeenkoms – Hoërskool Diamantveld presteer

NCASA Swembyeenkoms. Hoërskool Diamantveld in Kimberley het rede tot groot trots nadat Dewet Gouws ’n uitmuntende prestasie gelewer het tydens die NCASA Swem-byeenkoms. Dewet het nie net sy talent bevestig…

Griekwaland-Wes Atletiek – Hoërskool Diamantveld vereer

Griekwaland-Wes Atletiek. Hoërskool Diamantveld blink uit by Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie. Hoërskool Diamantveld, Kimberley, het tydens die gesogte Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie weereens bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening…

JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Diamantveld

JF Krieket. Glorieryke oorwinning vir Hoërskool Jim Fouché. Die Eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het hul krag en vasberadenheid getoon met ’n knap oorwinning van 5 lopies teen…

Ses-aan-‘n-kant – Hoërskool Fichardtpark Krieket val vas

Ses-aan-‘n-kant. Hoërskool Fichardtpark: ’n Kragtige Toernooi, maar ’n Harde Finaal. Alhoewel Hoërskool Fichardtpark as die verdedigende kampioene van 2024 die toernooi met uitstekende spel aangepak het, moes hulle in die…

SA Skole Swemkampioenskappe – Hoërskool Diamantveld

SA Skole Swemkampioenskappe. Sewe leerders van Hoërskool Diamantveld, Kimberley, het die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het: Die leerders…

Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…

SA Tweekamp Kampioenskappe – Hoërskool Diamantveld

SA Tweekamp kampioenskappe. Twee atlete van Hoërskool Diamantveld in Kimberley, Lehane Lategan en Toors Bezuidenhout, het aan die SA Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem. Lehane het skitterend presteer deur derde te eindig…

Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan – Hoërskool Diamantveld

Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan. Hoërskool Diamantveld in Kimberley is trots op hul sewe atlete wat opgeneem is in die Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan. Hierdie atlete sal vanaf 2 tot 5 April aan…

Diamantveld Kovsies Sportdag – Hoërskool Duineveld

Diamantveld Kovsies Sportdag. Hoërskool Duineveld, Upington, se hokkiespanne het die naweek aan die Diamantveld Kovsies Sportdag in Kimberley deelgeneem. Dit was ‘n goeie hokkienaweek met oor die algemeen pragtige uitslae.…

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2025 – Hoërskool Fichardtpark

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2025. Hiermee die uitslae van Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2025. Rugby: Netbal: Hokkie: Gholf: Skaak: Tennis: Daniel Badenhorst van FHPwen al sy wedstryde. Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/ Foto…

Bloemfontein Superliga Krieket – Hoërskool Jim Fouché

Bloemfontein Superliga Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het teen Hoërskool Fichardtpark gespeel in die Bloemfontein Superliga Krieket semi-finaal. JF het met 25 lopies geseëvier en dring dus deur…

Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Diamantveld

Skole Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het verras deur Hoërskool Diamantveld van Upington met 19 lopies te wen. JF teken 89/10 aan waarna hulle Diamantveld uitboul vir 70…

SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg

SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul…

Schools That Rock gesels met Johané van Aswegen, Hoofdogter van Hoërskool Adamantia

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Johané van Aswegen Hoërskool Adamantia, Kimberley, gevra. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Die virus het…

Hoërskool Diamantveld Matriekuitslae – Prysuitdeling

Na afloop van die Noord-Kaap Onderwys Departement se prysuitdeling ontvang Diamantveld die volgende toekennings: Top 3 Akademiese skool in die Noord-Kaap (3de) Rudolf Lubbe – 6de posisie in die Noord-Kaap…

Hoërskool Diamantveld Matriekuitslae

Baie geluk aan die Diamantveld matriekklas met jul uitslae!   #trotsdiamantveld

Hoërskool Diamantveld Matriekuitslae

Baie geluk aan die Diamantveld matriekklas met jul uitslae! #trotsdiamantveld

Hoërskool Diamantveld Sportdag Seuns Hokkie

Hoërskool Diamantveld van Kimberley se Diamantveld Sportdag het op 8 en 9 Maart plaasgevind. Die seunshokkie se uitslae is as volg:

Hoërskool Diamantveld Sportdag Netbal

Hoërskool Diamantveld van Kimberley se Diamantveld Sportdag het op 8 en 9 Maart plaasgevind. Die netbal-uitslae is as volg: Diamantveld O/16B vs Upington O/16B 17 – 1 Diamantveld O/19A vs…

Hoërskool Diamantveld Sportdag Dogtershokkie

Hoërskool Diamantveld van Kimberley se Diamantveld Sportdag het op 8 en 9 Maart plaasgevind. Die dogtershokkie se uitslae is as volg: Diamantveld o/16A vs Kimberley Girls High o/16A 1 –…

Hoërskool Diamantveld Landsdiens nuus

LANDSDIENS Baie geluk aan Marco van Straaten en Jana van der Linde van Hoërskool Diamantveld in Kimberley wat die Springbok Toekenning verwerf het met landsdiens.

Hoërskool Diamantveld nog kultuur nuus

ATKV – REDENAARS Vyf leerders van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het op 19 Mei 2017 aan die semi-finaal van die ATKV se redenaars kompetisie te Upington gaan deelneem. Die leerders…

Redenaars nuus uit die kantoor van Hoërskool Diamantveld

RADIKALE REDENAARS Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het aan die uitdunrondtes van die Radikale Redenaars deelgeneem. Al hierdie leerders kwalifiseer om in Oktober aan die Nasionale Toernooi…

Hoërskool Diamantveld netbal nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HOËRSKOOL DIAMANTVELD NOORD-KAAP PROVINSIALE NETBAL SPANNE Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld is ingesluit in die onderskeie Noord-Kaap Netbalspanne wat…

Hoërskool Diamantveld Hokkie nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text seuns” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] SEUNSHOKKIE Noord-Kaap Voor – v.ln.r – Julian Viljoen* (O/16), Lourens de Kock (O/14), Michael Wakeford (O/16). Agter – v.l.n.r…