Na afloop van die Noord-Kaap Onderwys Departement se prysuitdeling ontvang Diamantveld die volgende toekennings:
Top 3 Akademiese skool in die Noord-Kaap (3de)
Rudolf Lubbe – 6de posisie in die Noord-Kaap
Lara Nel – 9de posisie in die Noord-Kaap
Baie geluk Rudolf, Lara en die hele matriek groep van 2019!