ATKV – REDENAARS
Vyf leerders van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het op 19 Mei 2017 aan die semi-finaal van die ATKV se redenaars kompetisie te Upington gaan deelneem. Die leerders het baie goed presteer en die volgende posisies behaal:
V.l.n.r – Lerissa Brits (5de – junior onvoorbereid), Jandré du Plessis (2de – junior onvoorbereid), Tahlita Fourie (2de – junior voorbereid), Danica Valkenborgh (3de – junior voorbereid)
Afwesig – Alicia Britz (5de – senior onvoorbereid)
Become a Sponsor