Hoërskool Diamantveld Landsdiens nuus
LANDSDIENS Baie geluk aan Marco van Straaten en Jana van der Linde van Hoërskool Diamantveld in Kimberley wat die Springbok Toekenning verwerf het met landsdiens.
Hoërskool Diamantveld nog kultuur nuus
ATKV – REDENAARS Vyf leerders van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het op 19 Mei 2017 aan die semi-finaal van die ATKV se redenaars kompetisie te Upington gaan deelneem. Die leerders…
Redenaars nuus uit die kantoor van Hoërskool Diamantveld
RADIKALE REDENAARS Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld in Kimberley het aan die uitdunrondtes van die Radikale Redenaars deelgeneem. Al hierdie leerders kwalifiseer om in Oktober aan die Nasionale Toernooi…
Hoërskool Diamantveld netbal nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HOËRSKOOL DIAMANTVELD NOORD-KAAP PROVINSIALE NETBAL SPANNE Die volgende leerders van Hoërskool Diamantveld is ingesluit in die onderskeie Noord-Kaap Netbalspanne wat…
Graad 9 VRL 2017 – Diamantveld Hoërskool
Die volgende Graad 9 leerders van die Hoërskool Diamantveld is verkies tot die VRL vir 2017.
Diamantveld Hoërskool – Graad 10 VRL 2017
Baie geluk aan die Graad 10 leerders van die Hoërskool Diamantveld, wat verkies is tot die VRL vir 2017.
7’s Rugbyspanne van Diamantveld speel uitstekend!!
Op 16 & 17 September 2016 het Diamantveld Hoërskool se O/15 & O/17 Rugby 7’s-spanne aan die
Diamantveld Hoërskool – Pienkdag!
By Diamantveld ondersteun ons Kansa se bewusmaking van Borskanker en hou ons
Beloning vir Diamantveld Hoërskool leerders!
Kyk wat is die beloning as ń mens doen wat jy behoort te doen – naamlik SKOOL
Pieter Brand van Diamantveld verteenwoordig SA Pluimbalspan
Baie geluk aan Pieter Brand van die Hoërskool Diamantveld, wat die Suid Afrikaanse O/19 Pluimbalspan
Leerder van Diamantveld in SA Rugby “High Performance” Oefengroep
Baie geluk aan Charles Williams van Diamantveld Hoërskool, wat ingesluit is in SA Rugby se O/17
Gemengde Netbal – Diamantveld Hoërskool
14 Gemengde netbalspanne van Diamantveld Hoërskool, het gesorg vir groot pret en die seuns het besef netbal is
Hoofleiers 2017 vir Diamantveld Hoërskool
Baie geluk aan die hoofleiers vir 2017 vir Diamantveld Hoërskool. Op die
VRL 2017 Graad 11 – Diamantveld Hoërskool
Die Graad 11 VRL leerders vir 2017 vir die Hoërskool Diamantveld is aangewys. Baie geluk
Fietsryers van Diamantveld vaar uitstekend!
In 2016 het 14 Diamantveld leerders aan die Spur Schools Bergfiets (MTB) Liga deelgeneem.
Uitdaag Tennistoernooi – Diamantveld Hoërskool
Hoërskool Diamantveld se Uitdaag Tennistoernooi het vanaf 20 – 22 Oktober 2016 plaasgevind. Hierdie
Diamantveld Hoërskool vier Mev. Hugo se verjaarsdag!
Met die eksamens wat eersdaags begin en die Desember-vakansie in die vooruitsig, het Diamantveld Hoërskool






















