Die Graad 11 VRL leerders vir 2017 vir die Hoërskool Diamantveld is aangewys.  Baie geluk aan die volgende leerders:

Op die foto bo:

Liane Burger, Lene Botha, Talita Du Toit, Franli Kriek, Jane Smit, Leone van Zyl, Danie Botha, Frikkie Burger, Brendan Greyling, Peace Jafta, Dennie Ludick en Stefan Swart

Become a Sponsor