
Baie geluk aan Charles Williams van Diamantveld Hoërskool, wat ingesluit is in SA Rugby se O/17 “High Performance” oefengroep. Die oefengroep kom vanaf 4 – 9 Oktober 2016 by H/S Hugenote in Wellington bymekaar waar hulle deur afrigters van SA Rugby gebrei word.
Baie geluk en sterkte Charles, Diamantveld is trots op jou.
Become a Sponsor