
Baie geluk aan die hoofleiers vir 2017 vir Diamantveld Hoërskool. Op die foto bo:
SEUNS:
Voorsitter: Gawie Redelinghuys
Onder-voorsitter: WS Coetzer
Tesourier: Anwill Botha
DOGTERS:
Voorsitter: Myra Wessels
Onder-voorsitter: Thalia Bothma
Sekretaresse: Chriselle Smit
Baie sterkte met die groot taak op hande!!
Become a Sponsor