Baie geluk aan Pieter Brand van die Hoërskool Diamantveld, wat die Suid Afrikaanse O/19 Pluimbalspan verteenwoordig het by die All Africa Cup of Nations wat vanaf 21 tot 31 Augustus 2016 in Casablanca, Morocco plaasgevind het.
Diamantveld is trots op jou!!
Become a Sponsor