SA Skole Swemkampioenskappe. Sewe leerders van Hoërskool Diamantveld, Kimberley, het die Noord-Kaap verteenwoordig by die SA Skole Swemkampioenskappe, wat vanaf 4 tot 8 April in Bloemfontein plaasgevind het:
- Hazel Hutchison
- Mila Strydom
- De Wet Gous
- Janco Grobbelaar
- Le Roux Steyn
- Benjamin Hattingh
- Lehane Lategan
Die leerders wat medaljes verwerf het:
- De Wet Gous – 3× goud, 1× silwer en 2× brons
- Janco Grobbelaar – 3× goud, 1× silwer en 3× brons
- Le Roux Steyn – 1× brons

De Wet Gous is ook aangewys as die Senior Mans Victor Ludorum van die byeenkoms – ’n besonderse prestasie!
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.diamantveld.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








