Bloemfontein Superliga Krieket – Hoërskool Jim Fouché
Bloemfontein Superliga Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het teen Hoërskool Fichardtpark gespeel in die Bloemfontein Superliga Krieket semi-finaal. JF het met 25 lopies geseëvier en dring dus deur…
Skole Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Diamantveld
Skole Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het verras deur Hoërskool Diamantveld van Upington met 19 lopies te wen. JF teken 89/10 aan waarna hulle Diamantveld uitboul vir 70…










