Skole Krieket. Die spreekwoord sê ‘klein botteltjie, groot gif’. Dit is ook waar van ‘n Graad 8-leerder, Johnathan Vermaak. Jonathan is tydens Volkies Potch se o.15B-span se skole krieket toer in Tzaneen by Hoërskool Ben Vorster, as die beste bouler aangewys.
Hierdie span het in ‘n A-spantoernooi gespeel, en Johnathan het 11 paaltjies teen die strawwe kompetisie geneem! Voorwaar ‘n besonderse prestasie!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf