)
Graad 8 VLR 2026 – Hoër Volkskool Potchefstroom

Graad 8 VLR 2026 – Dit is met groot trots dat Hoër Volkskool Potchefstroom die nuwe Graad 8 VLR van 2026 bekendstel. Hierdie Graad 8 VLR 2026 groep seuns en…

Interprovincial Youth Chess Championship – Hoër Volkskool Potch

Interprovincial Youth Chess Championship. 🏆 Hoër Volkskool Potchefstroom Skaaknuus. Baie geluk aan die Volkie-skaakkoning, Heinrich Fouché! Heinrich het sy merkwaardige talent en toewyding aan die skaakbord bevestig. Hy het as…

Noordwes swemkampioenskappe – Hoër Volkskool Potchefstroom

Noordwes swemkampioenskappe. 🌊 Rekordbreker van Hoër Volkskool Potchefstroom! In ’n skitterende vertoning van krag, spoed en uithouvermoë het Hoër Volkskool Potchefstroom se eie waterfenomeen, Francois Goosen, die Noordwes swemkampioenskappe behoorlik…

Irene Seymore Netbaltoernooi 2025 – Hoër Volkskool Potchefstroom

Irene Seymore Netbaltoernooi 2025. – ‘n Viering van Talent, Passie en Prestasie. 🏐 Die jaarlikse Irene Seymore Netbaltoernooi het weereens sy reputasie bevestig as een van die hoogtepunte op Hoër…

O.18 Craven Week Luiperds – Hoër Volkskool Potchefstroom

O.18 Craven Week Luiperds. Volkie in Aksie – ’n Kragtoer by Craven Week! Die Volkies-familie juig saam met Hoër Volkskool Potchefstroom se De Waal Coetzer. De Waal het met trots…

Stellaland Rugby – Hoër Volkskool Potchefstroom

Stellaland Rugby. 🏉 Hennie Pretorius skitter op nasionale vlak! Tydens die skoolvakansie het Hennie Pretorius van Hoër Volkskool Potchefstroom met trots Stellaland Rugby verteenwoordig by die prestigeryke Nasionale Bokkieweek. As…

Fairweather Hockey Festival Michaelhouse – Eunice High School

Fairweather Hockey Festival Michaelhouse. The Eunice Colts (U18B) Hochey team competed in the Fairweather Festival at Michaelhouse from 4-7 April. The team performed really well against these A sides. Results:…

Michaelhouse Hockey Festival – Maritzburg College excels

Schools Hockey. Maritzburg College 2nd hockey team earned an incredible unbeaten run at the Michaelhouse Hockey Festival! The boys showcased exceptional hockey skills and team spirit, winning all six games…

Noordwes Krieketspanne – Hoër Volkskool Potchefstroom

Noordwes Krieketspanne. Ses van Volkies se krieketspelers is gekies om verskeie Noordwes krieketspanne te verteenwoordig tydens die Desember vakansie. Die spelers sluit in: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkiespotch.co.za/ Foto’s verskaf

Sewes Rugby Toergroep – Hoër Volkskool Potchefstroom

Sewes Rugby Toergroep. Wikus van Aswegen is gekies vir ‘n nasionale 7’s rugby toergroep wat vanaf die 2de tot 10de Desember in Spanje gaan deelneem. Die groep het reeds gister…

Rhino Streekspan Capping – Hoër Volkskool Potchefstroom

Rhino Streekspan Capping. Hennie Pretorius, leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom, het onlangs sy pet ontvang by die o.17-Rhino Streekspan capping se amptelike seremonie. Hennie is ingesluit by die Rhinos se…

Mozzie-krieketweek – Hoërskool Nelspruit

Mozzie-krieketweek. Hoërskool Nelspruit het weer ‘n suksesvolle Mozzie-krieketweek aangebied vanaf 2 tot 6 Julie. Die skool was gasheer vir 135 spelers en 35 personeel van Hoër Volkskool Potchefstroom, Potchefstroom Gimnasium,…

Netbal Kaptein – Zanique Krauze Hoër Volkskool Potchefstroom

Netbal Kaptein. Ek het begin netbal speel in Graad 1. Toe was ek sewe jaar oud. Ek is werklik passievol oor netbal. Dit is ‘n spansport en het ‘n manier…

Rugbykaptein – Dewald Groenewaldt Hoër Volkskool Potchefstroom

Rugbykaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Dewald Groenewaldt. Dewald is die 1ste Rugbyspan Kaptein van Hoër Volkskool Potchefstroom. Vandag druk Dewald die sewende…

Hokkie Kaptein – Jander Cordier van Hoër Volkskool Potchefstroom

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoër Volkskool Potchefstroom se kaptein van die 1ste seuns hokkiespan, Jander Cordier. Jander behaal die veertiende doel…

Skole Krieket – Hoër Volkskool Potchefstroom leerder skitter

Skole Krieket. Die spreekwoord sê ‘klein botteltjie, groot gif’. Dit is ook waar van ‘n Graad 8-leerder, Johnathan Vermaak. Jonathan is tydens Volkies Potch se o.15B-span se skole krieket toer…

Draf & Trap – Hoër Volkskool Potchefstroom neem deel

Draf & Trap. Verlede naweek het Ottosdal Volkie-guts beleef toe ‘n klompie Volkie-leerders en -onnies aan die jaarlikse Draf & Trap deelgeneem het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://volkiespotch.co.za/ Foto verskaf

Noord-Wes Krieketstryd – Hoër Volkskool Potch vs Potchefstroom Gim

Noord-Wes Krieketstryd. In die Noord-Wes krieketstryd tussen Hoër Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium, het dit gebeur! Dit was ‘n wedstryd van die boulers! Gimmies se boulers het Volkies beperk tot…