Noordwes Krieketspanne. Ses van Volkies se krieketspelers is gekies om verskeie Noordwes krieketspanne te verteenwoordig tydens die Desember vakansie.
Die spelers sluit in:
- NW o.19 – Berno de Klerk – Onderkaptein
- NW o.17 – Louis van Wyk, Eduan van der Merwe, Themba Sontjane
- NW0.16 – Olefa Padi, Sihle Duma

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








