Stellaland Rugby – Hoër Volkskool Potchefstroom
Stellaland Rugby. 🏉 Hennie Pretorius skitter op nasionale vlak! Tydens die skoolvakansie het Hennie Pretorius van Hoër Volkskool Potchefstroom met trots Stellaland Rugby verteenwoordig by die prestigeryke Nasionale Bokkieweek. As…
Noordwes Krieketspanne – Hoër Volkskool Potchefstroom
Noordwes Krieketspanne. Ses van Volkies se krieketspelers is gekies om verskeie Noordwes krieketspanne te verteenwoordig tydens die Desember vakansie. Die spelers sluit in: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://volkiespotch.co.za/ Foto’s verskaf
Rhino Streekspan Capping – Hoër Volkskool Potchefstroom
Rhino Streekspan Capping. Hennie Pretorius, leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom, het onlangs sy pet ontvang by die o.17-Rhino Streekspan capping se amptelike seremonie. Hennie is ingesluit by die Rhinos se…
Skole Krieket – Hoër Volkskool Potchefstroom leerder skitter
Skole Krieket. Die spreekwoord sê ‘klein botteltjie, groot gif’. Dit is ook waar van ‘n Graad 8-leerder, Johnathan Vermaak. Jonathan is tydens Volkies Potch se o.15B-span se skole krieket toer…
Draf & Trap – Hoër Volkskool Potchefstroom neem deel
Draf & Trap. Verlede naweek het Ottosdal Volkie-guts beleef toe ‘n klompie Volkie-leerders en -onnies aan die jaarlikse Draf & Trap deelgeneem het. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://volkiespotch.co.za/ Foto verskaf











