)

Skole krieket – Hoër Jongenskool Paarl vs Paul Roos Gimnasium

Skole krieket. Hoër Jongenskool Paarl se O.15B krieketspan het ‘n skole krieket wedstryd teen die o.15B krieketspan van Paul Roos Gimnasium gespeel.

HJS verloor die loot en PRG besluit om eerste te boul. HJS was 99/9 na 23.3 boul beurte. HJS het 194/10 na 32.1 boulbeurte aangeteken.

Hoër Jongenskool se beste kolwers:

  • Joss Goshman 81*(37) nie uit nie
  • Werner Naude 28(35)
  • Daniel Meisenheimer 19(40)
  • Die vernootskap tussen Josh Gossman en Mathew de Kock was 94 lopies van 53 balle

PRG is uit geboul vir 118-10 na 25.5 beurte.

HJS se beste boulers:

  • Alex Lategan 3-11
  • Daniel Meder 3-25
  • Werner Naude 2-17

Jongenskool Paarl wen met 75 lopies.

Joss Gossman van HJS is as speler van die wedstryd aangewys.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal