Cape Town mini 1. Hoërskool Swarland leerder, Du Preez Erasmus, het die naweek aan TSA se “Cape Town mini 1” seuns o/16-goue-afdeling deelgeneem. Du Preez het uitstekende tennis gespeel en die eerste plek behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf