)

Skole Krieket – Hoërskool Strand vs Parel Vallei

Skole Krieket. Hoërskool Strand se 1ste krieketspan en o.15A span het in skole krieket wedstryde teen Hoërskool Parel Vallei gespeel.

1ste Span

Parel Vallei se 1ste span het eerste gekolf en 208 lopies aangeteken.

Morne Meyer van Hoërskool Strand het briljant geboul en 7 paaltjies platgetrek en 54 lopies afgestaan Hoërskool Strand het daarna 131 lopies aangeteken. Die kaptein, Daniël Theron, het ‘n skitterende 50 lopies van 55 balle aangeteken.

Die Strand was ietwat ongelukkig om met 77 lopies te verloor.

O.15 Krieket

Parel Vallei se O/14A–span is vir 119 lopies uitgeboul.

Keathan Gertze het 3 paaltjies vir 9 lopies en Bevan Botha 3 paaltjies vir 14 lopies platgetrek.

Hoërskool Strand se O/15A–krieketspan het daarna 121 lopies vir die verlies van 4 paaltjies aangeteken.

Joshua Human van Strand het ‘n skitterende 65 nie uit nie aangeteken. Bevan Botha het met ‘n verdienstelike 25 lopies hom goed bygestaan.

Die Strand klop dus Parel Vallei met 6 paalties.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal