)
Dubai Sewes Rugby – Hoërskool Parel Vallei

Dubai Sewes Rugby. Foto van links, agter: Renato Tosi, Shudley Rhoda, mnr H. Harmse (eerste span afrigter), Michael Kent, Herman Diedericks. Voor: Noah Enyang, Chris de Jager, Keagan Haupt, Liam…

ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend

ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…

Sportprysuitdeling 2024 – Hoërskool Parel Vallei

Sportprysuitdeling 2024. Leerders van Parel Vallei is beloon met top sportpryse in hul verskeie kodes. Die leerders se toewyding en harde werk dien as ‘n inspirasie en dit was met…

Mnr/ Mej Parel Vallei – Hoërskool Parel Vallei

Mnr/ Mej Parel Vallei. Hoërskool Parel Vallei se Mnr/ Mej Parel Vallei is aangekondig. Mnr Parel Vallei is Liam de Villiers en Mej Parel Vallei is Anneh Mitrovich. Die twintig…

WPNS XV o.16 Rugby – Hoërskool Parel Vallei

WPNS XV o.16 Rugby. Tien rugbyspelers van Hoërskool Parel Vallei, Somerset Wes, neem as deel van WPNS XV o.16 Rugby in Frankfort deel aan die VKB-week. Die afrigters, Shaun Prins…

Skole Netbal – Hoërskool Parel Vallei

Skole Netbal. Hoërskool Parel Vallei, Kaapstad, se netbalspanne het oudergewoonte gedurende die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem. Die netbaldogters het teen verskeie ander skole netbal spanne gespeel. Hulle het nie…

Sport Tour to Europe – Parel Vallei High School Girls Hockey

Sport Tour to Europe. Two of Parel Vallei High School’s Girls Hockey squads will be traveling on a Sport tour to Europe from 17 to 29 March. These 35 girls,…

Drama 2024 – Hoërskool Parel Vallei bied vyf produksies aan

Drama 2024. Twee-en-twintig leerders van Hoërskool Parel Vallei in Kaapstad is gekies vir die vyf produksies waarna uitgesien word vir Drama 2024. English Play: Dedrich Fourie, Franco Retief, Alistair Jones,…

Skole Krieket – Hoërskool Strand vs Parel Vallei

Skole Krieket. Hoërskool Strand se 1ste krieketspan en o.15A span het in skole krieket wedstryde teen Hoërskool Parel Vallei gespeel. 1ste Span Parel Vallei se 1ste span het eerste gekolf…

Western Cape DanceStar – Parel Vallei girls off to Croatia

Western Cape DanceStar. Parel Vallei High School girls, Courtney Miskey, Maia Aweh, Kendra Roberts Baxter, Emily Miskey and Deré Vermeulen took part in die Western Cape DanceStar qualifier event over…

ATKV X Global Changemakers – Parel Valleier gekeur

ATKV X Global Changemakers. Paul Strydom, leerder van Hoërskool Parel Vallei in Kaapstad, is gekeur as een van 24 Suid-Afrikaners om die ATKV X Global Changemakers Afrika Jeugberaad by te…

ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend

ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

ATKV-Tienertoneelkompetisie – Hoërskool Parel Vallei die wenner

ATKV-Tienertoneelkompetisie. Dreunend dapper tieners het met hul passie die verhoog aan die brand gespeel. Die swaargewig paneel van beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die wenners van die ATKV-Tienertoneelkompetisie aan te…