)

ATKV X Global Changemakers – Parel Valleier gekeur

ATKV X Global Changemakers. Paul Strydom, leerder van Hoƫrskool Parel Vallei in Kaapstad, is gekeur as een van 24 Suid-Afrikaners om die ATKV X Global Changemakers Afrika Jeugberaad by te woon. Die beraad vind plaas vanaf 17 tot 20 Oktober by Goudini Spa.

Die ATKV – Vat Vlam-program vier en erken die top-inspirerende en invloedrykste jong leiers in Suid-Afrika. Hierdie leiers lewer op verskeie gebiede ā€˜n bydrae om ’n positiewe impak op hul mikro- en makro-gemeenskappe te maak. Hulle buitengewone prestasies vind op verskeie terreine plaas. Dit sluit kuns en kultuur, entrepreneurskap, tegnologie, sosiale geregtigheid, klimaatsverandering, omgewingsbewustheid en opvoeding in. Dit is deel van die kriteria wat gebruik is om die top-24-jong leiers te identifiseer.

Die potensiaal van hulle projek is om ander jongmense te inspireer. Hulle mopet ook ā€˜n positiewe en meetbare impak in hul gemeenskap of samelewing maak.

Tydens die beraad sal hulle by eendersdenkende individue van regoor Afrika kan leer wat reeds soortgelyke aksies in hul eie lande en gemeenskappe geloods het. Na afloop van die beraad sal hulle by ā€˜n internasionale netwerk van meer as 1200 ā€œChangemakersā€ van regoor die wĆŖreld aansluit. Hierdie jong leiers sal ook die geleentheid kry om aansoek te doen vir befondsing deur die Verenigde Nasies. Die fondse is om hul projekte, aksies en inisiatiewe te ondersteun en te bevorder.

Die Global Changemakers is ā€˜n internasionale jeugorganisasie. Dit ondersteun reeds meer as 460 projekte. Verder is daar reeds 15 000 jongmense van 180 lande opgelei.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pvallei.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal