Lyndans. Nigella Siebert, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het aan die Suid-Afrikaanse Ope WCDF Wêreld Kwalifiserende Kampioenskappe vanaf 6 tot 8 Oktober in Welkom deelgeneem. Nigella het Goud behaal in Lyndans Advance afdeling asook in die Ope Afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf