)
Lyndans – Gouties se Nigella Siebert wen Goud

Lyndans. Nigella Siebert, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het aan die Suid-Afrikaanse Ope WCDF Wêreld Kwalifiserende Kampioenskappe vanaf 6 tot 8 Oktober in Welkom deelgeneem. Nigella het Goud behaal…

Lyndans – Hoërskool Goudveld leerder wen Goud

Lyndans. Matthew Delport, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het aan die Suid-Afrikaanse Ope WCDF Wêreld Kwalifiserende Kampioenskappe van 6 tot 8 Oktober in Welkom deelgeneem. Hy het Goud verwerf…