)

Skole Netbal – Hoërskool Parel Vallei

Skole Netbal. Hoërskool Parel Vallei, Kaapstad, se netbalspanne het oudergewoonte gedurende die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem. Die netbaldogters het teen verskeie ander skole netbal spanne gespeel. Hulle het nie net in die Wes-Kaap nie, maar ook in Gauteng meegeding.

Uitslae wat behaal is het bewys dat Parel Vallei beslis toegerus en gereed is vir die uitdagings wat wag in die tweede kwartaal!

Die o.16- en o.18-spanne het deelgeneem aan Hoërskool Waterkloof-netbaltoernooi in Pretoria. Al die spanne het uitstekend presteer. Die o.16-span het nege van hul twaalf wedstryde gewen, en die o.18-span het agt uit twaalf wedstryde gewen.

PV se o.14-span het ook puik presteer by die Hoër Meisieskool Paarl toernooi. Dië span het tien van hul elf wedstryde gewen.

By die Paarl Gim-toernooi was PV se o.14-netbalspan onoorwonne en het hulle al hul wedstryde gewen.

Foto links: Chelsey Kock en Bongiwe Msomi die Protea- netbalkapteinFoto regs: Skeidsregters: Ano en Dannie, beide oud-Parel Valleiers saam
met me Alida Duvenhage (hoof van PV-netbal)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://pvallei.co.za/af-za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal