Vrystaat Atletiekspan. Agt atlete van Hoërskool Goudveld in Welkom is ingesluit in die Vrystaat Atletiekspan. Twee van die afrigters van die span is ook van Gouties. Die atlete gaan vanaf 3 tot 6 April in die Paarl deelneem tydens die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekbyeenkoms by die Dal Josafat Stadion
Die atlete:
- Keagan Frankenfeld: Spiesgooi seuns o.17
- Britz Reinders: Spiesgooi seuns o.15
- Izé Nel: Hamergooi dogters o17
- GJ Wessels: Driesprong en verspring seuns o.17
- Tyla Wasmuth: Diskus en gewigstoot dogters o.19
- Sonnica vd Berg: Diskus, hamergooi en gewigstoot dogters o.15
- Ruhan Dreyer: Spiesgooi seuns o.15
- Carli Taljaard: Diskus dogters o.17
Afrigters:
- Me Madri Harmse: Naellope afrigter
- Me Roxy Siebert: Spiesgooi afrigter
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf