Vrystaat Atletiekspan – BVHS atleet gekies vir Vrystaatspan
Vrystaat Atletiekspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier trots! Baie geluk aan Bentley Schoeman, wat as die enigste BVHS-atleet gekies is om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die Senior Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van…
Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Jim Fouché spog met 11 atlete
Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots om aan te kondig dat ’n hele span van hul uitblink-atlete gekies is om JF in die Vrystaat-Atletiekspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is…
Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Sentraal
Vrystaat Atletiekspan. Heinrich Grobbelaar, leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, in ingesluit in die Senior Vrystaat Atletiekspan. Die span gaan vanaf 24 tot 26 April aan die SA’s deelneem. Lees…
Vrystaat Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Atletiek. Foto: Jumarie Matthews, Clerise Smith, Rumé Burger, Nécke Verster, Chani Britz, Lilly Burger Indien jou pa ‘n goeie rugbyspeler was, is die kanse goed dat jy in atletiek…
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete gekies
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Twee-en-dertig atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies om deel te wees van die Vrystaat Atletiekspan wat by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za…
Vrystaat Atletiekspan – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Atletiekspan. Nege atlete van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het gekwalifiseer en is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete se harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Fichies…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Foto voor: Lize Joubert, Anru Erasmus, Annabelle Bezuidenhout. Agter: Jané de Villiers, Evan Nieuwoudt. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig met trots aan dat 15 van hul top-atlete ingesluit…
Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms – Primêre skool Naudeville
Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms. Mnr. William Goslett van Primêre skool Naudeville in Welkom is as die Vrystaat worpe-afrigter verkies. Juffrou Nahlita van Rooyen, ook van Primêre skool Naudeville in Welkom is verkies…
Vrystaat Atletiekspan – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat Atletiekspan. Primêre Skool Naudeville Graad 7 leerder, Dohandrè Janse van Rensburg, is verkies tot die Vrystaat Atletiekspan. Dié span neem vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in…
Vrystaat Atletiekspan – Welkom Volkskool
Vrystaat Atletiekspan. Foto: Voor: Chanique Wilkens en Nicolas Goosen. Agter: Sabrina Knoesen, Marelé Bezuidenhout en Mieke Strydom. Vyf atlete van Welkom Volkskool is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete…
Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Goudveld atlete in span
Vrystaat Atletiekspan. Agt atlete van Hoërskool Goudveld in Welkom is ingesluit in die Vrystaat Atletiekspan. Twee van die afrigters van die span is ook van Gouties. Die atlete gaan vanaf…
Vrystaat Atletiekspan – William Goslett afrigter
Vrystaat Atletiekspan. Mnr. William Goslett van Primêre Skool Naudeville in Welkom is verkies tot afrigter wat die Vrystaat Atletiekspan. Hy sal verantwoordelik wees vir die afrigting van die gewigstoot en…


















