
Vrystaat Atletiekspan. Primêre Skool Naudeville Graad 7 leerder, Dohandrè Janse van Rensburg, is verkies tot die Vrystaat Atletiekspan. Dié span neem vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Germiston deel.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf