)
Free State Masters Athletics – Primêre skool Naudeville

Free State Masters Athletics – Primêre Skool Naudeville blink uit by die Free State Masters Athletics Throws. Die Naudies het Saterdag, 16 Augustus, hul staal gewys tydens die Free State…

Rugby Bokkieweekspan – Primêre Skool Naudeville

Rugby Bokkieweekspan. Twee rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Malan du Plessis en Dohandrè Janse van Rensburg, is ingesluit in die 0.13 Bokkieweekspan wat vanaf 7 tot 11 Julie…

Vrystaat Atletiekspan – Primêre Skool Naudeville

Vrystaat Atletiekspan. Primêre Skool Naudeville Graad 7 leerder, Dohandrè Janse van Rensburg, is verkies tot die Vrystaat Atletiekspan. Dié span neem vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Primêre skool Naudeville in Welkom het Saterdag, 1 Maart, aan die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hulle gaan 8 Maart aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelneem. Lees meer…

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms -Primêre skool Naudeville

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Leerders van Primêre skool Naudeville het uitstekend gevaar by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 24 Februarie. Die uitslae tydens die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms was as volg:…

AFS Sub-youth championship – Primêre Skool Naudeville

AFS Sub-youth Championship. Dohandrè Janse van Rensburg, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 23 November deelgeneem aan die AFS Sub-youth championship in Bloemfontein en uitstekend presteer!  Dohandrè…

Griffons Rugby – Primêre skool Naudeville leerders ingesluit

Griffons Rugby. Drie 0.12 rugbyspelers van Primêre skool Naudeville in Welkom en drie o.13 spelers is ingesluit in onderskeie Griffons spanne. Dohandrè Janse van Rensburg (0/12B) Ulrich van Schalkwyk (0/12A)…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Dohandrè Janse van Rensburg, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom is Saterdag, 24 Februarie aangewys as die beste veldatleet by die Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms. Dit is…

AVT Track/Field Atletiek – Dohandrè Janse van Rensburg presteer

AVT Track/Field Atletiek. Primêre skool Naudeville leerder, Dohandrè Janse van Rensburg (10 jaar), het op 5 November deelgeneem aan die AVT Track and Field meeting in Sasolburg. Hy het die…