Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Dohandrè Janse van Rensburg, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom is Saterdag, 24 Februarie aangewys as die beste veldatleet by die Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms. Dit is ‘n skitterende prestasie!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf