)

MPU Atletiekkampioenskap – EHS-atlete kwalifiseer

MPU Atletiekkampioenskap. Hoƫrskool Ermelo atlete het op Saterdag, 24 Februarie, aan die Gert Sibande-kampioenskap deelgeneem. Ses EHS atlete het puik presteer en sal op 16 Maart aan die MPU Atletiekkampioenskap deelneem.

Hierdie ses atlete het die volgende prestasies behaal:

  • Esmari Kloppers eindig tweede in die 3000m (dogters o.17)
  • Mnqobi Mabuza behaal ’n eerste plek in die 3000m (seuns o.15)
  • Janeske Jansen van Rensburg eindig eerste in die 800m en tweede in die 1500m (dogters o.15)
  • Aletha Kloppers eindig eerste in die 3000m (dogters o.15)
  • Quinet Swart behaal ’n eerste plek in die 300m hekkies, ’n tweede plek in die 90m hekkies en ’n derde plek in verspring (dogters o.15)
  • Elizma Swart eindig eerste in gewigstoot (dogters o.17)

Hierdie atlete gaan, as deel van die Gert Sibande-span, op 16 Maart aan die Mpumalanga-kampioenskap deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal