Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Leerders van Primêre skool Naudeville het uitstekend gevaar by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 24 Februarie.
Die uitslae tydens die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms was as volg:
- Ohwabile Hlelani 0/10 Verspring: Eerste
- Anandi Jacobs 0/10 Hoogspring: Vierde
- Amohelang Kolobi 0/11 Verspring: Vierde
- Michaela du Toit 013 Hoogspring: Derde
- Mia Best 0/13 Spiesgooi: Eerste
- Magdalise Ras 0/13 Diskus: Vierde
- Johnathan Odendaal 0/11 Verspring: Derde
- Keegan Keyser 0/11 Hoogspring: Tweede
- Dean Louw 0/11 Gewigstoot: Eerste
- Dawie Viljoen 0/12 Diskus: Vierde en Gewigstoot: Tweede
- Dohandrè Janse van Rensburg 0/13 Diskus: Eerste en Gewigstoot: Eerste
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








