)
Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Naudeville se atlete blink uit

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Naudeville se jong atlete het hul krag en talent gewys by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die atlete wat die medaljes behoorlik laat blink het was: Hierdie…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Primêre skool Naudeville in Welkom het Saterdag, 1 Maart, aan die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hulle gaan 8 Maart aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelneem. Lees meer…

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms -Primêre skool Naudeville

Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Leerders van Primêre skool Naudeville het uitstekend gevaar by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 24 Februarie. Die uitslae tydens die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms was as volg:…